No under 18s
Boekbekendstelling: Bloemhof 150
Tue Mar 11, 18:30 - Tue Mar 11, 20:00
52 Ryneveld St
ABOUT
150 jaar se Bloemhofgeskiedenis is sorgsaam nageslaan en in ’n pragtige 300-bladsy
gedenkboek vervat. Sluit by ons aan wanneer ons dié boek in die ou Bloemhofskool – die
sierlike rooibaksteengebou in Ryneveldstraat – amptelik bekendstel.
Indien u `n boek aanlyn bestel, moet u dit asb. op die aand kom afhaal.