FREE OPTIONS
Family friendly
50 Jaar Familiefees
Sat May 17, 10:00 - Sat May 17, 22:00
NG Gemeente Hazyview
ABOUT
Ons nooi almal in die omgewing om saam met ons fees to vier!
Bring jou familie en vriende vir 'n dag vol musiek, stalletjies, lekker kos en baie pret.
By NG Gemeente Hazyview se Familiefees.
Wanneer jy 'n kaartjie koop, val jy outomaties in 'n gelukkige trekking om die volgende wonderlike prys to wen:
2 Nagte by Mdluli Safari Lodge in die Kruger Nationale Park vir 2 persone.
Aandete, Bed en Ontbyt met een wildrit ingesluit per dag.
Waarde R17724.00
https://www.mdlulisafarilodge.co.za/