FREE OPTIONS

Hoërskool Stellenbosch Opedag - Dinsdag, 4 Maart 2025

Tue Mar 4, 15:00 - Tue Mar 4, 21:00

Hoërskool Stellenbosch

ABOUT

Besoek ons skool tydens een van die volgende tydgleuwe:


  • 4 Maart 2025 - Sessie 1: 15:00 - 17:00
  • 4 Maart 2025 - Sessie 2: 18:00 - 20:00


Belangrik:


  • Besprekings vir een van die twee sessies is noodsaaklik.
  • Geen addissionele besprekings nodig vir koshuisbesoeke nie. Besoeke aan koshuis na afloop van elke sessie.
  • Bywoning is slegs beskikbaar in die tydgleuf wat u gekies het.
  • Die opedag is eksklusief vir die ouers en voornemende graad 8-leerders as gevolg van beperkte plek.
  • Ouers en leerders se kaartjies word apart bespreek. Maak seker u bespreek vir albei.
  • Stel u Quicket-kaartjie ten toon by die hek wanneer u arriveer.
  • Besoek gerus ons koffiewinkel by die padelbane vir 'n koffie en ligte etes.


Ons sien daarna uit om u te ontmoet.


Vriendelike HSS-groete

DIRECTIONS

Hoërskool Stellenbosch Opedag - Dinsdag, 4 Maart 2025
Hoërskool Stellenbosch
Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions