LLB Class of 1985 Reunion | LLB Klas van 1985 Reünie
Sat Sep 13, 10:00 - Sat Sep 13, 13:30
Ou Hoofgebou
ABOUT
Die LLB-klas van 1985 ontmoet op 13 September 2025 vir ons 40-jaarreünie tydens die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Tuiskomsnaweek vir alumni. Hierdie jaar is besonders spesiaal, aangesien dit die 10de jaarlikse Tuiskomsnaweek is waarin ons ons alumni-klas sal vier. Hierdie geleenthede word op die Stellenbosch kampus aangebied. Sien asseblief die program hieronder:
Saterdag 13 September 2025
Groet en ontmoet
Tyd: 10:00
Plek: Ou Hoofgebou
Amptelike verwelkoming
Tyd: 10:30
Plek: Ou Hoofgebou
Fakulteitstoer en klasfoto’s
Tyd: 11:00
Plek Ou Hoofgebou
Amptelike reünie-middagete vir die LLB-klas van 1985
Tyd: 13:00
Plek: Oude Werf (The Oude Werf)
Koste: R500 per persoon (sluit middagete en drankies in)
Parkering by die Ou Hoofgebou
Parkering is beskikbaar oorkant die Ou Hoofgebou, regoor Admin A, asook in Victoriastraat aan die regterkant van die Ou Hoofgebou.
Ons sien uit daarna om jou by jou alma mater te verwelkom
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
The LLB class of 1985 will be gathering on 13 September 2025 for our 40-year reunion during Stellenbosch University's annual Homecoming Weekend for alumni. This year is truly special as it will be our 10th annual Homecoming Weekend where we will celebrate our alumni class. These events will take place on the Stellenbosch campuses. Please see the programme below:
Saturday 13 September 2025
Meet and greet
Time: 10:00
Place: Ou Hoofgebou
Official welcoming
Time: 10:30
Place: Ou Hoofgebou
Faculty tour and class pictures
Time: 11:00
Place: Ou Hoofgebou
Official reunion lunch for the LLB Class of 1985
Time: 13:00
Place: Oude Werf Restaurant (The Oude Werf)
Cost: R500 per persoon (sluit middagete en drankies in)
Parking at the Ou Hoofgebou
Parking will be available opposite the Ou Hoofgebou, across from Admin A, as well as on Victoria Street, on the right-hand side of the Ou Hoofgebou.
We are looking forward to welcoming you at your alma mater!