FREE OPTIONS
Family friendly
Gr.1 Open Day | Gr.1 Opedag 2026
Sat Mar 1, 09:00 - Sat Mar 1, 11:30
Welgemoed Primary School Hall
ABOUT
Welgemoed Primary Gr.1 Open Day 2026
Houston ... we have an OPEN DAY!
3,2,1 - LIFT OFF!
Welgemoed Primary is out of this world! Join us and see how we aim to reach for the stars!
- Please book your orientation slot in the school hall.
- Reserve your seats by purchasing free tickets via Quicket.
- On the day: Grab a coffee and follow the map of the self-walk tour after attending the short orientation in the hall.
- Potential 2026 Blessie Gr.1's are welcome to attend the Open Day.
- We are excited to meet you!
Bookings close 20 Feb 2025.
----------------------------
Houston ... ons het 'n OPEDAG!
3, 2, 1 - LIFT OFF!
Laerskool Welgemoed is uit 'n ander wêreld! Kom kyk hoe ons poog om te reik na die sterre!
- Bespreek jou tydgleuf vir die saalpraatjie
- Op die dag: Gryp 'n koffie en volg die kaart van die selfstap-toer van ons skoolgronde na die kort oriëntasie in die saal.
- Bespreek jou sitplekke vir die saalpraatjie deur gratis Quicket kaartjies te bespreek.
- Potensiële 2026 Gr.1-leerders is welkom om die opedag by te woon.
- Ons is opgewonde om julle te ontmoet!
Besprekings sluit 20 Februarie 2025
DIRECTIONS
Gr.1 Open Day | Gr.1 Opedag 2026
Welgemoed Primary School Hall
Jip De Jager Dr, Welgemoed, Cape Town
Get Directions