Family friendly

Willem Botha - Dames oggend

Sat May 17, 10:00 - Sat May 17, 13:00

Leeuwenhof Akademie, Hoërskool saal

ABOUT

'n Heerlike oggend saam met jou ma, ouma, sussie of vriendin.

Willem Botha gaan ons meer van grimering en tegnieke leer en hoe om ons mooi te laat lyk.

Daar gaan ook geleentheid wees om van sy velsorgreeks en grimering aan te koop.


DIRECTIONS

Willem Botha - Dames oggend
Leeuwenhof Akademie, Hoërskool saal
Get Directions