Sat May 24, 16:00 - Sat May 24, 23:00
Loskop Valley Lodge & Restaurant
Bok van Blerk kom kuier in Groblersdal die 24ste Mei, 2025. Bring die familie, 'n lekker kamp stoel en baie energie.
Daar sal 'n Biertent, kos stalletjies, 'n spitbraai en vele meer wees. Beperkte kaartjies beskikbaar.