JUAN BOUCHER LIVE by Buffel Bar, Bela Bela, Limpopo
Fri Apr 4, 20:00 - Fri Apr 4, 22:00
Buffelbar
ABOUT
Na byna elke liewe vertoning in 2025 uitverkoop het en met oorweldigende aanvraag, keer JUAN BOUCHER in 2025 terug na die verhoog met ’n splinternuwe vertoning! Berei jou voor op ‘n magiese reis deur sy grootste treffers, kragtige optredes en ‘n paar verrassings wat gehore sal bekoor. Met gerugte van ‘n moontlike nuwe album wat in die lug hang, beloof hierdie show om ‘n onvergeetlike ervaring vol emosie en energie te wees. Moenie dit misloop nie—dit is die geleentheid waaroor almal gaan praat!
DATUM: Vrydag 4 April 2025
PLEK: Buffelbar, Bela Bela, Limpopo
KAARTJIES: R175pp Aanlyn op Quicket en R190pp by die deur.
20h00: JUAN BOUCHER Optrede