No under 13s

Teater by die See - Marion Monroe met Marion Holm

Sat Mar 22, 19:00 - Sat Mar 22, 21:00

NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI

ABOUT


Jeffreysbaai Toerisme en Teater by die see nooi jou uit na 'n aand saam met Marion Monroe met Marion Holm.

Holm is reeds vir 21 jaar ’n gunsteling onder KKNK-gehore sedert haar eerste eenvrouvertoning,

Sussie is nou suur, wat in 2004 hier gedebuteer het.

Haar nuutste eenvrouvertoning, Marion Monroe, is benoem as beste nuutgeskrewe Afrikaanse teks by Momentum Beleggings Aardklop (2024) en het daarna blitsvinnig by die Toyota Stellenbosch Woordfees uitverkoop.

“What’s in a name? That which we call a rose by any other name would smell as sweet.” Aldus Shakespeare. So, is Marion Holm steeds Marion Holm, al noem mense haar Nicole Holm? Bly Marion ’n vrou al noem mense haar meneer?


Afrikaans • Geen o.13 OB • 75 min.


GEEN BESPREEKTE SITPLEKKE NIE - GEEN UITHOU VAN SITPLEKKE NIE - KOM VROEG EN KRY JOU SITPLEK


  • Teetuin oop voor vertoning
  • Kunsuitstalling oop voor die vertoning

DIRECTIONS

Teater by die See - Marion Monroe met Marion Holm
NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI
1 Olienhout St, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330
Get Directions