Teater by die See - Liewe Heksie vang vis deur Margit Meyer Rodenbeck

Sat Mar 22, 11:00 - Sat Mar 22, 12:00

NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI

ABOUT

Jeffreysbaai Toerisme en Teater by die see bied aan Liewe Heksie vang vis deur Margit Meyer Rodenbeck wat spog met die KKNK KANNA toekenning vir beste kindertoneel 2022.


Almal se geliefde Liewe Heksie is terug. Dié keer span sy haar besem in as ’n visstok. “Haai oe, dis vir my so lekker as ek ‘n vis vang. Dan sing ek sommer ‘n liedjie en die vis wil saam sing. Ek weet, want sy bek gaan so oop en toe. Of dalk gaap hy, omdat hy moeg is, dan gooi ek hom terug en vang ‘n nuwe ene.” Hoekom raak Koning Rosekrans se forelle al hoe minder? Is dit Levinia of is die nare Geelheks weer in die prentjie? 


Genre: Teater vir jong gehore | Theatre for young audiences

Skrywer | Writer: Margit Meyer-Rödenbeck, verwerkings van Verna Vels se stories

Taal | Language: Afrikaans

Aanbevole ouderdom | Age suitability: Alle ouderdomme

Tydsduur | Running time at full length: 55 min


Teetuin oop na die vertoning

Kuns uitstalling oop na vertoning


GEEN SITPLEKKE WORD GEALLOKEER NIE - KOM VROEG EN NEEM JOU SITPLEK IN


DIRECTIONS

Teater by die See - Liewe Heksie vang vis deur Margit Meyer Rodenbeck
NG KERK KOMPLEKS JEFFREYSBAAI
1 Olienhout St, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330
Get Directions