FREE OPTIONS
No under 13s
Tegnologie: Praktiese Oplossings vir Ouers - Ds. Rudolph Grobler
Sun Jan 26, 17:00 - Sun Jan 26, 18:15
George-Bergsig Gemeente
ABOUT
Tegnologie, skerms en sosiale media is deel van ons lewens en dit is hier om te bly.
Die geleenthede wat dit skep is baie groot, maar so ook die uitdagings.
Hierdie sessie het die doel om ouers te help met praktiese riglyne rakende tegnologie.
Dit gee basiese riglyne en advies oor relevante onderwerpe. Dit sluit die volgende in:
- Wat is die gevare om voor uit te kyk?
- Waarom is slimfone en skerms so verslawend en wat is die effek daarvan op my kind?
- Wat kan ek doen om gesonde tegnologie-gewoontes te kweek in ons huis?
- Hoe reguleer 'n mens kinders se skermtyd?
- Watter ouderdom is gepas vir blootstelling aan slimfone en sosiale media?
- Hoe kan ek effektief met my kind praat oor tegnologie?
- Watter sagteware is beskikbaar wat my kan help?
Datum en tyd: Sondag 26 Januarie 2025 om 17:00
Plek: George-Bergsig Gemeente
Toegang is gratis en 'n kindersoppasdiens is beskikbaar. Bespreking is wel noodsaklik.
DIRECTIONS
Tegnologie: Praktiese Oplossings vir Ouers - Ds. Rudolph Grobler
George-Bergsig Gemeente
4th St, Loerie Park, George, 6529
Get Directions