No under 18s
Dinner in the Dark
Fri Mar 7, 17:30 - Fri Mar 7, 23:59
1000 Voortrekker Rd
ABOUT
Op 7 Maart 2025 kry jy die kans om die wêreld deur ons oë te beleef by Prinshof Skool se jaarlikse fondsinsameling, ons Dinner in the Dark. Die Heartfelt arena in Pretoria gaan vir een aand omskep word om jou 'n kykie van ons realiteit te gee. Jy kan uitsien na 'n drie gang maaltyd wat 'n os braai insluit, lekker dans en vermaak deur GrootFM se Doepie en Nina asook Prinshof Skool se leerders. Daar is vele gelukkige trekkings en pryse om te wen. Moenie uitmis op 'n geleenthied om deel te word van ons wêreld nie - koop vandag nog jou kaartjie