No under 13s

Hans Bars die Bioborrel! (Lekker-Lag Fees @ Die Centurion Teater)

Fri Mar 14, 19:30 - Sat Mar 15, 16:30

Die Centurion Teater

ABOUT

HANS BARS DIE BIOBORREL!


Eers was daar Hans steek die rubicon oor, toe Hans gee vir Herklaas horings en nou is daar Hans bars die bioborrel! Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon . . .


Boek: Rudie van Rensburg

Verwerking: Wim Vorster

Regie: Émil Haarhoff en Barend Mynhardt

Met: Tiaan Slabbert

Taal: Afrikaans

Tydsduur: 90 min


DIRECTIONS

Hans Bars die Bioborrel! (Lekker-Lag Fees @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions