FREE OPTIONS
Nuwelingbraai - 23 Jan 2025
Thu Jan 23, 18:30 - Thu Jan 23, 21:00
Gras voor Caritas
ABOUT
Baie welkom by Oosterlig!
Kom kuier gratis saam met ons en ontmoet al die leraars, asook jou mede nuwelinge.
Ons hou 'n bring-en-braai. Daar sal bykosse verskaf word.
Bring asb.vir julle vleis, drinkgoed en kampstoele saam.
Vir enige addisionele vrae of kansellasies kontak Hanalize by [email protected]
DIRECTIONS
Nuwelingbraai - 23 Jan 2025
Gras voor Caritas
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions