No under 18s

ROOKSEIN BY STILBAAI - 3 ANKERS

Sat Dec 28, 20:00 - Sat Dec 28, 23:59

3 Ankers

ABOUT

ROOKSEIN KOM STILBAAI TOE!!


Die musikale trio uit Potchefstroom (Megan Tait, Renier vd Westhuizen, Dian Maritz) kom tree op vir die eerste keer in Stilbaai by die bekende 3 Ankers. Julle kan hul bekende enkelsnitte soos "Kyk na My Hart" en "Damlelielief" verwag wat opgevoer gaan word met 'n volle band vertoning vol energie en passie! Jy wil NIE hierdie aand mis loop NIE.


Wanneer: 28 Desember 2024

Waar: 3 Ankers, Stilbaai

Tyd: 20:15



Sien jou daar!!

DIRECTIONS

ROOKSEIN BY STILBAAI - 3 ANKERS
3 Ankers
Get Directions