Family friendly
Willem Botha Make-up Masterclass
Fri May 16, 18:00 - Fri May 16, 21:00
Picanha Grill & Brewery
ABOUT
Eerste keer by Picanha Nigel - Willem Botha
Kon geniet die aand saam met ons en Willem Botha met n vertoning en n Make-up Masterclass
Die kaartjie sluit die volgende in:
Vertoning en Make-up Master Class aangebied deur Willem Botha
Verwelkomingsdrankie
1 x 500ml still water
Vingerhappies
Nagereg
en dan sal daar ook n Kontantkroeg beskikbaar wees
DIRECTIONS
Willem Botha Make-up Masterclass
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions