Family friendly

Neem die Gesin Terug na Eden

Sat Jan 18, 08:30 - Sat Jan 18, 13:00

Makojalo Op-Stal

ABOUT

Neem die Gesin Terug na Eden is 'n Gesondheid Konvensie met die doel om Gesinne gereedskap te gee om gesond en HEEL te wees!

Ons het besonderse sprekers wat gaan deel oor gewigsverlies, gesondheid en hoe om die huis skoon te kry van chemikalieë en toksienes. Die sprekers gee praktiese raad uit hulle eie lewens omdat hulle self ook gesukkel het met gewig, gesondheid en gesinne met slegte gewoontes wat tot siektes lei.


Daar sal ook verskeie stalletjies wees wat produkte het om jou te help om prakties toe te pas wat jy geleer het - van organiese groente en vrugte, bokmelk, essensiële olies, neute, en nog vele ander.


Jy kan nie bekostig om hierdie dag te mis nie. Bring jou dogter saam en kry afslag op julle kaartjies!


Sien jou op *18 Januarie 2025* vir 'n onvergeetlike lekker oggend met lekker lag, lekker kos en hope gereedskap!


DIRECTIONS

Neem die Gesin Terug na Eden
Makojalo Op-Stal
Get Directions