Family friendly

1Hartklop Gospelfees 2025

Sat Mar 15, 15:00 - Sat Mar 15, 22:00

Swartland Show Grounds Moorreesburg

ABOUT

Sluit by ons aan vir 'n gees vervulde namiddag van Praise & Worship by die 1Hartklop Gospel Fees 2025!

 

Bring jou kampstoel en piekniek kombers en geniet Sy teenwoordigheid met Ruan Josh en Jo Black op die verhoog. ‘n Opelug fees met wat beloof om ‘n spesiale ervaring te wees. Met ons eie Michael Gilman -Sangskool om die verrigtinge mee af te skop.

 

Hierdie gesinsvriendelike buitelug fees is die perfekte geleentheid om as gesin, vriende en familie, saam te staan (of sit) in God se teenwoordigheid. Of jy nou kom om saam te sing, die atmosfeer te ervaar of bloot net terug te sit om Sy aanraking te voel, hierdie is die plek vir jou.

 

“Kom net soos jy is, en beleef ’n oomblik van aanbidding en eenheid in Christus.”


Daar sal ook stalletjies wees waar jy iets te eet of te drinke kan bekom.

 

Bespreek nou jou kaartjies en wees deel van hierdie onvergeetlike namiddag van vreugdevolle aanbidding!


**Toegang vir Pensionarisse teen 'n spesiale tarief, R80, slegs by die hek beskikbaar**

 

DIRECTIONS

1Hartklop Gospelfees 2025
Swartland Show Grounds Moorreesburg
Get Directions