Die Hoër Meisieskool Bloemhof vier vanjaar haar 150ste verjaardag.
As deel van die feesjaar se vieringe, vier ons die Bloemhof dames se talente met `n spoggerige talentaand met bekende beoordeelaars soos Minki van der Westhuizen, Darren Green en Pierre Greeff.