'n Aand Saam Met Stef Bos

calendar
Sun Jun 18, 18:00 - Sun Jun 18, 20:30
location
Three Anchor Bay Dutch Reformed Church

About

Drieankerbaai Gemeente bied aan: “’n Aand Saam Met Stef Bos”, die bekende en beminde Nederlandse sanger wat sy tuiste hier in Kaapstad kom maak het. Met ‘n vleuel klavier in die historiese Drieankerbaai kerkgebou (10 Maart 1880) en sy goue stem sal hy jou betower met treffers soos “Papa” , “Ik heb je life”, “My Land is Jou Land” ens. 

Additional information

Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

'n Aand Saam Met Stef Bos
Three Anchor Bay Dutch Reformed Church
265 Main Rd, Three Anchor Bay, Cape Town, 8005, South Africa
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?