Family friendly

UMFULA FEESDAG

Sat May 31, 09:00 - Sat May 31, 23:59

Umfula Resort

ABOUT

Die Umfula Feesdag is n opwindende fees wat gestig is in 2022 by Umfula River Resort 5km buite Parys op die R500 Fochville pad.

Ons Spog met ons 4de Fees en streef elke jaar na n lekkerder fees as die vorige!


Ons sien uit na ons 2025 Feesdag wat plaasvind op SATERDAG 31 Mei 2025 met die volgende kunstenaars:


STEVE HOFMEYR

FATMAN

DIE PIESANGSKILLE

ROOKSEIN

DUSTY DIXON


Ons spog met musiek, heerlike kos, drankies en n verskeidenheid van stalletjies.

Groot pret vir die hele gesin!


GEEN EIE EET/ DRINK GOED WORD TOEGELAAT NIE

BRING KAMPSTOELE

BRING KONTANT


Stalletjie Besprekings open Februarie 2025


Fees navrae: 082 312 4123

DIRECTIONS

UMFULA FEESDAG
Umfula Resort
R500, Parys, 9585
Get Directions