Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA - 25 Oktober
Sat Oct 25, 10:00 - Sat Oct 25, 12:30
Menlyn Barnyard Theatre
ABOUT
Willem Botha is weer terug vir nog 'n onvergeetlike oggend by 'n Willem Botha Make-Up Masterclass. Hierdie keer is Rolene Strauss ook daar met 'n tikkie inspirasie vir elke vrou.
Kom kuier saam by Barnyard Theatre - Menlyn in Pretoria vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier! Ideaal om 'n vriendin, kollega of familielid te bederf so voor die einde van die jaar.
Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.
Twee kaartjieopsies beskikbaar:
Elke kaartjiehouer staan 'n kans om 'n naweek vir 2 x persone by die eksklusiewe NKOMAZI PRIVATE GAME RESERVE te wen ter waarde van R35 000. Asook 'n gelukkig trekking vir 'n paar van Rolene Strauss se RS Sunglasses ter waarde van R5 000. Die wenners sal by die optrede aangekondig word.
Normale Kaartjie vir slegs R550pp sluit in:
- verwelkomingsdrankie
- ligte vingerhappies
- 'n kans om die prys by Nkomazi Private Game Reserve ter waarde van R35 000 te wen
VIP Kaartjie vir slegs R850pp sluit in: (waarde van meer as ‘n R1 950 per persoon)
- verwelkomingsdrankie
- ligte vingerhappies
- sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
- 2 x bottels wyn per tafel
- Willem Botha Beauty Creamy Matte Lipstick ter waarde van R295
- 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
- R500 afslag voucher op enige GHD core elektriese produk aanlyn
- R200 afslag voucher op enige INOAR in-salon behandeling
- R200 afslag voucher op 'n Classic Pedicure by Skin Therapy At Lynnwood
- R100 afslag voucher van Roxanah Jewellery
- 30% afslag voucher by Skincure Dermatologists
- INOAR produk bederf
- CO Productions Lugguage Tag vir al jou travels
- Unieke Krispy Kreme bederf
- 'n Gratis parkeerkaartjie
- 'n Kans om die prys by Nkomazi Private Game Reserve ter waarde van R35 000 te wen
- 'n Kans om 'n paar van Rolene Strass se RS Sunglasses ter waarde van R4 000 te wen.
Kontantkroeg en koffiekroeg sal beskikbaar wees. Die venue is cashless.
Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 08:00. Teater deure open 08:30 en event begin stiptelik 10:00.
LW: TAFELS - jy bespreek 'n sitplek aan 'n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie
NB: die gratis produk in die geskenk pak kan NIE omgeruil word nie.
TERME VAN DIE NKOMAZI PRIVATE GAME RESERVE PRYS:
- waarde van R35 000
- 2 x nagte se verblyf
- 2 x persone wat deel
- ontbyt, middagete en aandete ingesluit
- 60min spa-behandeling van hul keuse per persoon
- verwelkomingsdrankies
- oggend en middag wildritte
- bewaringshefffing uitgesluit
- prys is slegs geldig vir 3 maande vanaf die wendatum
- eie vervoer is van toepassing