Family friendly
Georgie se Radio
Sat Nov 30, 10:00 - Sat Dec 7, 10:40
Doxa Deo Fichhardtpark
ABOUT
Georgie is ‘n apie wat versot is op musiek en dans. Hy is goed daarmee, dit is sy ding!
Maar, wat gebeur as Georgie so baie doen waarvan hy hou dat hy nie bewus is dat die diere rondom hom ook besig is met hulle eie ding nie. Georgie se Radio beloof groot pret en vermaak vir kinders en ouers en leer ons ook dat ons bewus van ander moet wees.
Georgie se Radio is gebasseer op die oudio storie deur Martin Schwella en is beskikbaar op die platform Schink Stories. Die toneelstuk is verwerk deur Schwella en Christi-Ann Lombard van Creative Wings drama studio.
DIRECTIONS
Georgie se Radio
Doxa Deo Fichhardtpark
29 Van Iddekinge Ave, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317
Get Directions