Family friendly

Spoegwolf live at Stanford Hills

Sun Dec 15, 15:00 - Sun Dec 15, 20:00

Stanford Hills Estate

ABOUT

Spoegwolf kom na Stanford in Desember - met 'n bakkie vol braai-goed en harte vol Rock and Roll. Ons groot vriend Herman Kleinhans en Deon Meiring kom ook saam met 'n stem wat jou soos wyn kan tref.


Kom saam vir 'n Sondag laatmiddag show om somervakansie af te skop.


Hekke maak 15:00 oop.

16:00 - Deon Meiring

17:00 - Herman Kleinhans

18:00 - Spoegwolf


Piekniek styl sitplekke, so onthou jou kombers of kampstoel.

Alle ouderdomme is welkom.

Sien jou daar!



SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf live at Stanford Hills
Stanford Hills Estate
Weltevrede Farm, Stanford, 7210
Get Directions