Family friendly

Mr & Miss Curro Durbanville 2025

Wed Apr 23, 18:30 - Wed Apr 23, 22:00

Curro Durbanville High School Hall

ABOUT

Mr & Miss Curro Durbanville High School


Date: 23 April 2025

Time: 18:00 for 18:30


Join us for an unforgettable evening at the Mr & Miss Curro Durbanville High School competition, where our talented and inspiring learners will compete for the prestigious titles of Mr & Miss Curro Durbanville High School Junior and Senior. The event promises an exciting mix of glamour, talent, and school spirit, and we can’t wait to share it with you!


Ticket Information:

Standard Tickets: R100

VIP Tickets: R120 (Includes exclusive access to the VIP Lounge and something to drink.)

VIP ticket holders will enjoy prime seating closest to the stage and an intimate gathering in the Lounge before the event, where they can unwind and socialise.


Get your tickets now and be part of this spectacular celebration!


-----------------------------------------------------------------------------------------------------

Mnr & Mej Hoërskool Curro Durbanville


Datum: 23 April 2025

Tyd: 18:00 vir 18:30

 

Kom sluit by ons aan vir ‘n onvergeetlike aand vir die Mnr & Mej Hoërskool Curro Durbanville-kompetisie, waar ons talentvolle en inspirerende leerders sal meeding vir die gesogte titels van Mnr en Mej Hoërskool Curro Durbanville Junior en Senior. Die geleentheid beloof ‘n opwindende kombinasie van glans, talent en skoolgees, en ons kan nie wag om dit met jou te deel nie!

 

Kaartjie-inligting:

 

Standaard Kaartjies: R100

VIP-Kaartjies: R120 (Sluit eksklusiewe toegang tot die VIP-lounge en iets om te drink, in.)

VIP-kaartjiehouers sal die beste sitplekke, die naaste aan die verhoog, geniet, sowel as toegang tot 'n geselligheid in die Lounge voordat die program begin, waar hulle kan ontspan en sosiaal verkeer.


Moet dit nie misloop nie. Koop jou kaartjies vandag en wees deel van hierdie spesiale viering!

DIRECTIONS

Mr & Miss Curro Durbanville 2025
Curro Durbanville High School Hall
2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions