Family friendly

Molen Kórus Kamerkoorfees / Chamber choir festival

Sat Nov 9, 18:00 - Sat Nov 9, 20:00

NG Kerk Potchefstroom-Noord

ABOUT

Molen Kórus kamerkoor, 'n plaaslike kamerkoor in Potchefstroom, nooi jou uit vir 'n heerlike koorfees met twee kore uit Johannesburg. Die Rheinberger en Laudem Dei Randburg kamerkore deel in die feestelikhede Saterdag, 9 November om 18:00. Die fees vind oudergewoonte plaas in die NG Kerk Potchefstroom-Noord.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Molen Kórus Kamerkoorfees / Chamber choir festival
NG Kerk Potchefstroom-Noord
21 Dwars St, Potchefstroom, 2520
Get Directions