Sterrekykpieknieks | Stargazing picnics
Sat Nov 2, 17:00 - Sat Mar 29, 22:00
Afrikaanse Taalmonument
ABOUT
Saturnus verhelder Taalmonument
Alle oë op planeet met byna 150 mane tydens piekniek
Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se Sterrekykpiekniek op Paarlberg op SATERDAG, 2 NOVEMBER 2024. Dit beloof om 'n feestelike aand in die beeldskone omgewing te wees; boonop is 'n pragtige sonsondergang en 'n gratis besoek aan die ikoniese beeldhouwerk ingesluit, én is die aand ten bate van 'n goeie saak.
------------
Saturn to light up Taalmonument
All eyes on planet with nearly 150 moons at picnic
Locals and visitors will get to know the glittering night sky – specifically Saturn – better during the Afrikaans Language Museum and Monument’s (ATM’s) Stargazing Picnic on Paarl Mountain on SATURDAY, 2 NOVEMBER 2024. It promises to once again be a festive evening in the beautiful setting; in addition, a spectacular sunset and a visit to the iconic sculpture is included, and the event is in aid of a good cause.