FREE OPTIONS
No under 18s

SterreNag

Tue Oct 15, 18:30 - Tue Oct 15, 22:00

Stoetbul Parkview

ABOUT

SterreNag is 'n spesiale one night only extravaganza met al CO Productions se kunstenaars op die verhoog. Van Juanita du Plessis, Robbie Wessels, Bobby van Jaarsveld, Leah, Willem Botha, Franja du Plessis, Ivan Roux, Rooksein, Zaan Sonnekus, Ruan Josh, Fran Prins, Lee Scott en Chanique Rabe tot Boys R Back en cul'AFRIKA.


Dit alles met 'n vier stuk orkes en 'n aand wat jy nie vinnig sal vergeet nie.

DIRECTIONS

SterreNag
Stoetbul Parkview
Get Directions