Family friendly
Vleesbaai 4x4 Dag ten bate Voëlvlei Lanbouvereniging LPR Kamera Projek
Sat Nov 2, 08:00 - Sat Nov 2, 17:00
Misgunst Vleesbaai 4x4
ABOUT
Kom geniet die Jaarlikse Vleesbaai 4x4 dag.
Alle bydraes en borge gaan na Voëlvlei Landbouvereniging se landelike beveiligings inisiatief.
Registrasie 08h00
Vetrek 09h00
Prysuitdeling en geselligheid 14h00 op Misgunst Farmstay
Staan 'n kans om een van 4 halwe skape te wen tydens die gelukkig trekking.