Boerman PlaasDans - Rusticana (Klapmuts)
Fri Oct 24, 18:00 - Fri Oct 24, 23:00
Rusticana
ABOUT
Trek jou dansskoene aan…
Boerman bring die PlaasDans weer Rusticana toe!
Kom kuier saam met ons by Rusticana in Klapmuts op
Vrydag, 24 Oktober 2025 vanaf 18:00 tot laat.
Lekker dans musiek, ou en nuwe vriende wat saam kuier en lekker dans op Afrikaans, oldies, 60''s, 70's, 80's, 90's, rock, langarm, sokkie sokkie en ander lekker musiek.
Bring jou familie en vriende saam ons gaan lekker kuier.
Sitplek
As gevolg van die venue wat se spasie beperk is sal daar slegs 200 kaartjies beskikbaar wees.
Sitplek sal vooraf bespreek word wanneer U kaartjies koop.
Drankies
U welkom om U eie drank in te bring.
Kontant kroeg en kos beskikbaar.
Kos
Kos sal beskikbaar wees en kan vooraf bespreek deur n whatsapp te stuur na Leon op 0825795902.
- Lasagne & Slaai - R50
- Burger - R30
- Boerewors Roll - R30
- Pannekoek - R15
NB: Kos sal eers na 19:00 bedien word.
Kaartjiepryse:
Volwasse: R100
Kinders onder 17: R70
Beperkte kaartjies beskikbaar – kry joune nou aanlyn!
’n Vriendelike en veilige dansaand waar almal welkom is.
Let wel: Geen swak gedrag word toegelaat nie. Reg van toegang voorbehou.
Stuur ’n WhatsApp na Leon by 082 579 5902 vir enige navrae.
Moenie hierdie dansaand misloop nie!