Family friendly

Kerrie en Sjerrie met Pietman Geldenhuys

Sat Aug 9, 17:30 - Sat Aug 9, 21:00

Laerskool Outeniqua (Outeniqua Primary)

ABOUT

Kerrie en Sjerrie met Pietman Geldenhuys


Pietman is 'n musikant, sanger, liedjieskrywer, komediant, akteur, Skotse persona, eggenoot en vermaaklikheidskunstenaar. Hy is bekend as Pietman Geldenhuys, Pietman die Skot en as Peter Mitchell. Pietman is al vir meer as 15 jaar 'n kunstenaar op die verhoog.


Tafels van 10 beskikbaar teen R3500 per tafel - (R350 per persoon)


Datum: Saterdag, 9 Augustus 2025

Tyd: 17:30 vir18:00

Plek: Outeniqua Laerskool Saal


Jaarlikse Fondsinsameling vir Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum

DIRECTIONS

Kerrie en Sjerrie met Pietman Geldenhuys
Laerskool Outeniqua (Outeniqua Primary)
Box 1086, George, 6530, Cathedral St, George Central, George, Western Cape, 6530, South Africa
Get Directions