Family friendly

Skoolkonsert 2026: "Musicals Diner"

Mon Sep 14, 18:30 - Wed Sep 16, 20:00

Laerskool Jan van Riebeeck Skoolsaal

ABOUT

Musicals Diner


Kom geniet ons tweejaarlikse skoolkonsert, Musicals Diner, waar ons talentvolle leerders die verhoog laat lewe kry met sang, dans en uittreksels uit bekende musiekblyspele.

'n Aand vol energie, kleur en vermaak vir die hele gesin wag op jou. Moenie hierdie viering van jong talent misloop nie!


Bespreek jou kaartjies en kom geniet die vertoning!

DIRECTIONS

Skoolkonsert 2026: "Musicals Diner"
Laerskool Jan van Riebeeck Skoolsaal
52 Kloof St, CBD, Cape Town, 8000
Get Directions