No under 18s

Austin Bday Bash

Sat Aug 9, 15:00 - Sun Aug 10, 02:00

Malbroer

ABOUT

Austin se BDAY BASH gaan MAL GROOT op 9 Augustus!

Maak reg vir die rowwe line-up wat jou gaan laat dans tot die son opkom


Hier’s hoe die chaos gaan uitspeel:


Biggy: 18:00 - 19:00

Van Pletzen: 19:00 - 20:00

Loufi: 20:00 - 21:00

Jack Parow: 21:00 - 22:00

Leben: 22:00 - 23:00

Cinimin: 23:00 - 00:00


Dis nie sommer net ‘n party nie, dis ’n MALBROER BASH!

Bring daai energy en kom vier groot saam met ons



DIRECTIONS

Austin Bday Bash
Malbroer
449 N Rand Rd, Bartlett AH, Boksburg, 1459, South Africa
Get Directions