Family friendly
Molen Kórus ROK-Konsert
Wed Sep 11, 19:00 - Wed Sep 11, 20:30
Totiussaal, NWU Potchefstroomkampus
ABOUT
Kom verwelkom die lente met 'n heerlike koorkonsert ten bate van Molen Kórus se nuwe koordrag. Molen Kórus ro(c)k dit uit met gawe a cappella klanke in Septembermaand. Hierdie plaaslike kamerkoor hou 'n eksklusiewe koorkonsert wat beloof om iets vir elkeen se smaak te bied. Onder leiding van Loretté du Toit en Kobus Venter in die Totiussaal op die Potchefstroomkampus.