No under 16s

TV & STROMER | TV & STREAMER: The Station Strangler

Thu Aug 29, 20:30 - Thu Aug 29, 22:00

Theatre on The Bay

ABOUT

Showmax-dokumentêr | Showmax documentary

 

Die kykNET Silwerskermfees is sinoniem met blinknuwe films en die ontwikkeling van die plaaslike rolprentbedryf, maar vanjaar skyn die kollig vir die tweede opeenvolgende jaar ook op televisievermaak.

Loodsepisodes van vier puik nuwe TV-reekse wat kykNET- en Showmax-kykers binnekort in vervoering gaan hê, word by die fees vertoon.


The kykNET Silwerskerm Festival is synonymous with brand-new movies and the development of the local film industry, but in 2024, for the second consecutive year, the spotlight will also shine on television entertainment.

Pilot episodes of four excellent new TV series that will soon have kykNET and Showmax viewers captivated, will be screened at the festival.


LET OP | PLEASE NOTE


Deur 'n bespreking vir hierdie dokumentêr te maak, stem jy in om geen inhoud wat tydens die geleentheid gesien word, te openbaar, deel of te bespreek nie. Jou bywoning en bevestiging van jou sitplek/kaartjie beteken jy aanvaar hierdie nie-openbaarmakingsooreenkoms.


By booking for the screening of this documentary, you agree not to disclose, share, or discuss any content viewed during the event. Your participation in the screening constitutes acceptance of this non-disclosure agreement.


The Station Strangler: The haunting of the Cape Flats


REGISSEUR | DIRECTOR: Nadine Cloete

KINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Gray Kotze

KLANKONTWERP & OORSPRONKLIKE MUSIEK | SOUND DESIGN & ORIGINAL SCORE: Kyle Shepard

REDIGEERDER | EDITOR: Nikki Comninos

PRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: IdeaCandy

OUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTICTION: 16 S V V PL

BINNEKORT BESKIKBAAR OP SHOWMAX | AVAILABLE TO STREAM VIA SHOWMAX SOON


The Station Strangler is ’n dokumentêr wat die feite agter die verdagte reeksmoordenaar met dieselfde naam ondersoek, wie na bewering 21 jong seuns en een volwassene tussen die laat 80’s en middel 90’s vermoor het. Die moorde het paniek en pandemonium op die Kaapse Vlakte veroorsaak. Terwyl die res van Suid-Afrika besig was om op ’n eerste demokratiese verkiesing voor te berei, het vrees veral Mitchells Plein in ’n wurggreep gehad met ’n moordenaar wat die gemeenskap in twee geskeur het. In 2023 is Norman Simons, die man wat verantwoordelik gehou word vir die Station Strangler-moorde, op parool vrygelaat. Hy is net vir een moord gevonnis. Sy vrylating op parool maak vars wonde en woede oop in ’n gemeenskap wat te lank vergeefs op geregtigheid gewag het. Die dokumentêr bevat intieme onderhoude met familielede van slagoffers, hoofspeurders en die reeksmoordenaar-profileerder Micki Pistorius.

 

The Station Strangler is a documentary that explores the facts behind the suspected serial killer of the same name who is believed to have killed 21 young boys and one adult between the late 80s and mid 90s. The killings caused a frenzy on the Cape Flats. While the rest of South Africa was preparing for its first democratic election, Mitchells Plain in particular was gripped by fear with a killer tearing the community apart. In 2023, Norman Simons, the man held responsible for the Station Strangler killings, was released on parole. He was only sentenced for one murder. His parole opens up fresh wounds and causes anger in a community where justice has been denied for too long. The documentary features intimate interviews with family members of victims, lead detectives and serial killer profiler Micki Pistorius.



VOLG ONS OP | FOLLOW US ON:

Instagram

Facebook

Bly op hoogte van alle nuus en spesiale aankondigings deur in te teken op ons nuusbrief. | Stay up to date with all festival news and special announcements by signing up to our newsletter.

DIRECTIONS

TV & STROMER | TV & STREAMER: The Station Strangler
Theatre on The Bay
Link Street, Camps Bay, Cape Town, 8005
Get Directions