Marilyn - 5 May - Cocktail Function

Fri May 5, 19:00 - Fri May 5, 21:00

Theatre@Elkanah

ABOUT

2017 Verhoogproduksie: Marilyn

Ná die sukses van vorige Afrikaanse produksies soos Raka (2012), Toulopers (2013) en Pierewiet (2015) bied Elkanah House vanjaar die stuk, Marilyn aan. Die verhaal handel oor ‘n groep haweloses wat op straat moet oorleef. ‘n Priester ontferm hom oor hulle. Hy ontmoet ‘n straatvrou wat snags transformeer in ‘n Marilyn Monroe. Hy hoop sy is die vrou wat hom as kind weggegooi het. In sy soeke na haar ontmoet hy vir Serah wat uitreik na hom en twee straatkinders, Girlie en Seuna. Die eenbedryf, Marilyn, word vanjaar as plek-spesifieke teater by Elkanah House aangebied. Die plan is om dit in te skryf vir die ATKV tienertoneelkompetisie.

 

 

DIRECTIONS

Marilyn - 5 May - Cocktail Function
Theatre@Elkanah
Get Directions