Wynskou by Welgemeend - aangebied deur JvR Alumni
Sat Aug 31, 11:00 - Sat Aug 31, 17:00
Welgemeend Cape Town - Event, Party, Conference and Wedding Venue
ABOUT
Kom geniet 'n baie spesiale wyn-ervaring saam met vriende by die statige Welgemeend Herehuis in die hartjie van Kaapstad. Wyne is reeds sedert 1693 op Welgemeend verbou om aan die skepe wat om die Kaap geseil het, wyn te verskaf. Hoe spesiaal is dit om meer as 3 dekades later wyne uit verskillende streke by Welgemeend te ruik, bekyk, te proe en te bespreek. Wyne van die volgende landgoedere is beskikbaar vir proe en bestel: Jakob’s Vineyards, Paul Clüver Family Wines, Saronsberg-, Zorgvliet-, Van Loveren-, Groot Constantia-, en Allesverloren-Landgoedere. Heerlike olyfolie van De Queekvalleij Olijven Boerderij is beskikbaar vir proe en bestel.
Bespreek nou!
· Saterdag, 31 Augustus 2024
· 11vm tot 17nm
· R165 pp
· Kosstalletjies beskikbaar
· Ingang en parkeerarea te Kloofstraat 129
Kaartjie sluit in:
· wynglas om by verskillende stalletjies te proe
· toegang op 31 Augustus vir besigtiging van die kunswerke wat deel maak van Augustus Kunsmaand uitstalling: ''(On)bekend | (Un)known” .
Verdere inligting vir Kunsmaand: https://www.welgemeendart.co.za/whats-on/
Come and enjoy a very special wine experience with friends at the stately Welgemeend Manor House in the heart of Cape Town. Wines have already been cultivated at Welgemeend since 1693 to supply wine to the ships that sailed around the Cape. How special to smell, view, taste and discuss wines from different regions at Welgemeend more than 3 decades later. Wines from the following estates are available for tasting and ordering: Jakob's Vineyards, Paul Clüver Family Wines, Saronsberg-, Zorgvliet-, Van Loveren Family Vineyards-, Groot Constantia-, and Allesverloren Estates. Delicious olive oil from De Queekvalleij Olijven Boerderij is available for tasting and purchase.
Book now!
· Saturday, 31 August 2024
· 11am to 5pm
· R165 pp
· Food stalls available
· Entrance and parking area off 129 Kloof street
Ticket includes:
· wine glass for tasting at different stalls
· access on 31 August for viewing the artworks that form part of the August Art Month exhibition: ''(Un)known | (Un)known” .
Further information about Art Month: https://www.welgemeendart.co.za/whats-on/