No under 16s
Vrouedag - Prikkel jou Sintuie en Voed jou Siel
Fri Aug 9, 10:30 - Fri Aug 9, 14:00
Brandkop Estate
ABOUT
Sit hierdie dag opsy nét vir jouself-
of deel dit met moeder, dogter of vriendin
Talm by die stalletjies met mooigoed, ruikgoed
en kleurryke blomme om huis toe te neem
Word geinspireer deur meelewende sprekers
en verlustig jou in die lekkerte van n keurige noenmaal
Beleef moedernatuur se kuur
op Brandkop se lieflike Landgoed
en hernu jou lus vir die lewe
Meer oor die sprekers:
Johannes Bertus de Villiers, aanbieder van Vol Vreugde op RSG, mindfulness-kenner en skrywer.
Zarine Roodt, memoirskrywer en openbare spreker.
DIRECTIONS
Vrouedag - Prikkel jou Sintuie en Voed jou Siel
Brandkop Estate
Volkspele Dr, Pellissier, Bloemfontein, 9301
Get Directions