No under 18s

Van Pletzen LIVE @ Die Naguil

Fri Mar 28, 18:00 - Sat Mar 29, 00:00

SKAL BAR

ABOUT

Maak gereed vir een kakgroot jol, want Van Pletzen kom 28 Maart om ‘n geesperd op te saal by die one and only Naguil Paarl vir een jol van Epiese proporsies. So onthou om jou danshare te gel, want VAN PLETZEN is coming vir julle kakmajestic mense. Moenie op jou laat wag nie – kaartjies gaan vlieg, so Steek uit en skop die vakansie af soos ‘n kampioen!

DIRECTIONS

Van Pletzen LIVE @ Die Naguil
SKAL BAR
57 Main Rd, Southern Paarl, Paarl, 7624
Get Directions