Ja, mevrou

Wed Jul 24, 20:00 - Wed Jul 24, 20:50

Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch

ABOUT

Klug                                                                            13 | L


Geskryf deur Chloë Daniels

Regisseur Chloë Daniels; Ami Hartogh

Assistent Regisseur Xavier Griqua

Verhoogbestuur Ami Hartogh

Assistent Verhoogbestuur Elizri Malan

Met Amy Olivier; Elizri Malan; Xavier Griqua; Nicola Joubert; Jaco Victor


In ‘n doodgewone kombuis, maak die Potgieters reg vir die jaarlikse kerk basaar wat op hulle plaas gehou gaan word. Wat gebeur wanneer dinge verkeerd gaan en wíé moet dit alles regstel? Word dit óóit reggestel?