Dinner met Diek
Wed Jul 24, 18:00 - Wed Jul 24, 18:50
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
ABOUT
Tragikomedie OB
Geskryf deur Zara West; Kristen Fichardt
Regisseur Zara West
Verhoogbestuurder Alet Bruyns
Choreografie deur Sonja Louw
Met Kristen Fichardt; Sonja Louw; Jurie Boshoff; Nicola Notnagel; Mila Sobolewski
Liewe ontvanger,
U word hartlik uitgenooi om my by my verjaarsdagete te aanskou. Die aand sal gevul wees met heerlike kos, baanbrekende musiek en interessante geselskap. My diensknegte sal vir al u behoeftes en begeertes sorg. Slegs die beste silwer word vir u gedek; nes dit my betaam.
Mag Lepidoptera haar vlerk oor ons hou.
Vanaand sal u bekoor. Moenie laat wees nie.
Die Uwe
M