Elmari Rautenbach gesels die met koskenners Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren oor hul vegan-kookboek Skepselkos met maklike en toeganklike resepte. Daarna wys hulle hoe jy dekadente vegan-disse in ’n japtrap en met alledaagse bestanddele kan opdis.