Please contact Woordfees office on 072 231 7073 to book wheelchair accessible tickets.
ABOUT
Met Margo Kotzé, Elmé Oosthuizen
Koek en Tert staan op trou, albei in ’n spierwit rok. Dit is skoonma’s, kombuistees, pampoenkoekies, blommerangskikkings en voorhuwelikse berading, maar nou is die lysies afgemerk en die lewenspad gekaart. Daar is twee trourokke en een bruidegom, en net een bruid stap môre in die kerkpaadjie af. Trou Koek / Tert is ’n skerpsinnige verkenning van sosiale waardes oor liefdesverhoudings, die huwelik en verwagtinge.
Vervaardigers en teks Kristin Pienaar, Margo Kotze
Regisseur en tegniese versorging Kristin Pienaar
Ouderdomsbeperking: Geen o.13 (T)
DIRECTIONS
Trou Koek/Tert
HMS Bloemhof-skoolsaal
35 Rhodes N Ave, Die Boord, Stellenbosch, 7613, South Africa
Get Directions