Matilda & Matthys
Sun Sep 29, 19:00 - Sun Sep 29, 20:31
Neelsie Cinema
ABOUT
Met Emma van Heyn, Adrian Steyn
Die vonke spat dadelik wanneer Matilda, ’n skrywer, en Matthys, ’n tegno-entrepreneur, ontmoet, maar nie een van die twee glo in die idee van ware liefde en lank-en-gelukkig-saamleef nie. Albei het commitment phobia en kruip agter verbeeldingsvlugte weg om die moontlikheid van ’n gebroke hart te omseil. Hulle glo hulle is slimmer as die liefde en het reeds hulle eie emosies ore aangesit, maar hulle romantiese speletjie werk net tot hulle gekompliseerde gevoelens ontwikkel…
Regisseur en draaiboekskrywer Bibi Slippers
Ouderdomsbeperking: OB 13