Monsters
Sat Sep 28, 14:00 - Tue Oct 1, 17:15
Adam Small Laboratorium
ABOUT
Met Michele Burgers, Elton Landrew, Ntlanhla Kutu, René Cloete
Monsters is die transkripsie van die ondervraging van twee tienjarige seuns nadat die tweejarige Britse seuntjie James Bulger in 1993 verdwyn het. Voor die vertoning begin, trek die akteurs lootjies om te bepaal wie watter rol gaan lees. Die rolle word om die beurt in ’n voorleesstyl vertolk en die tekste aan die begin van elke toneel onder die spelers uitgeruil. Vrywilligers uit die gehoor word ook betrek om ’n stuk teks voor te lees. Monsters is benoem vir vyf Kanna-pryse by die KKNK in 2024, én het die prys vir beste ensemble ontvang.
Vervaardiger, regisseur en stelontwerp Tinarie van Wyk Loots
Skrywer Niklas Rådström
Vertaling Tinarie van Wyk Loots en geselskap
Beligtingsontwerp Jaco Bouwer
Musiek Pierre-Henri Wicomb
’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie
Ouderdomsbeperking: OB 13 (G)
With Michele Burgers, Elton Landrew, Ntlanhla Kutu, René Cloete
Two ten-year-old boys are interviewed after the disappearance of two-year-old James Bulger in 1993. This is the transcript of the investigation. Before each performance, the actors draw lots to determine who plays which role. At the beginning of each scene, parts of the script are also exchanged between actors. Volunteers from the audience are also asked to read a part of the script on stage.
Director, producer & set design Tinarie van Wyk Loots
Writer Niklas Rådström
Translation Tinarie van Wyk Loots and the company
Lighting design Jaco Bouwer
Music Pierre-Henri Wicomb
A Toyota Stellenbosch Woordfees production
Age restriction: No u.13