ABOUT
Met Toast Coetzer, Jaco van der Merwe, Jolyn Phillips, Modise Sekgothe, Jerome Rex, Jotam Schoeman, James Robb, Louwrens Ferreira, Bronwen Clacherty, Ronald die Winterwelpie
Die Worldplay-sessies word aangebied in die styl van ’n speletjiesprogram waarin digters en musikante voor ’n gehoor saamspan. ’n Paar van Suid-Afrika se uiteenlopendste digters is aan die woord om, in samewerking met innoverende musici en klankontwerpers en -tegnici, die mikrofone én die gehoor aan die brand te steek. Hierdie betowerende sessies is een van die opwindendste kunsvorme wat ’n blik bied op die Suid-Afrikaanse psige.
In samewerking met WÊRELD
Regisseur en seremoniemeester Jaco van der Merwe
***
With Toast Coetzer, Jaco van der Merwe, Jolyn Phillips, Modise Sekgothe, Jerome Rex, Jotam Schoeman, James Robb, Louwrens Ferreira, Bronwen Clacherty, Ronald die Winterwelpie
In this gameshow-esque performance, poets and musicians collaborate live and spontaneously take turns to play with words, synthesise with innovative musicians and incorporate sound design to produce a spellbinding experience, and an exciting glimpse into the South African psyche.
In partnership with WÊRELD
Director & MC Jaco van der Merwe