Charl du Plessis Trio: Rhapsody in Blue
Tue Oct 1, 19:00 - Wed Oct 2, 12:10
Standard Bank Endler
ABOUT
With Charl du Plessis (piano), Werner Spies (bass), Peter Auret (drums)
George Gershwin’s most recognised work, Rhapsody in Blue, is 100 years old and being celebrated with an arrangement that was nominated for a SAMA in 2015. This rendition, which has not been heard at the Woordfees before, combines technical virtuosity, lyrical melodies and toe-tapping rhythms with the joy of performance that is synonymous with this trio. The programme will include well-known Gershwin compositions such as “I loves You, Porgy”, “I Got Rhythm” and “Summertime”, plus a few other surprises.
Composer George Gershwin
Arrangement Charl du Plessis
Musical director Charl du Plessis
***
Met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas), Peter Auret (tromme)
George Gershwin se bekendste werk, die Rhapsody in Blue, vier vanjaar sy 100ste verjaardag in ’n program van die bekroonde Charl du Plessis-trio. Dié ensemble is bekend vir hulle verwerkings van klassieke meesterstukke. Hier word vernuftige tegniese vaardighede vertoon en bekende melodieë en voetjeukende ritmes gekombineer. Die program sal gewilde Gershwin-melodieë insluit soos “I loves You, Porgy”, “I Got Rhythm" en “Summertime”, plus twee onbekende klavierwalse wat ná sy dood eers ontdek is.
Komponis George Gershwin
Verwerk deur Charl du Plessis
Musiekregisseur Charl du Plessis