Family friendly

Rocco de Villiers - Akoesties (Live @ Die Centurion Teater)

Fri Nov 1, 19:30 - Fri Nov 1, 21:00

Die Centurion Teater

ABOUT

Hy, sy klavier en sy musiek.


“Ek love dit om Rocco alleen met net sy klavier te sien en te hoor, want dan hoor ek die klavier beter en dit is so suiwer. En dan nog sy kwinkslae tussenin wat mens laat lag, huil en dink” - Petro, Valhalla

 

Rocco het gelees en geluister en bring presies wat so baie van sy aanhangers wil hoor en sien. ‘n Aand met vet vermaak uit die boonste rakke. Akoesties en suiwer. Soos net ons Rocco kan.

DIRECTIONS

Rocco de Villiers - Akoesties (Live @ Die Centurion Teater)
Die Centurion Teater
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions