FREE OPTIONS
Family friendly

Herman Kleinhans live by Seeplaas, Grootbrak

Sun Jun 16, 17:00 - Sun Jun 16, 22:00

Seeplaas

ABOUT

Maak gereed vir 'n gesellige aand van musiek en kuier saam met Herman Kleinhans by die pragtige Seeplaas.


Sondag, 16 Junie (Vadersdag)

Deure maak 17h00 oop

Konsert begin 19h00


Kaartjies is R200pp en R150pp vir studente. Kinders onder 12j kry gratis toegang.

DIRECTIONS

Herman Kleinhans live by Seeplaas, Grootbrak
Seeplaas
Plot 60 Ottosrust, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions