Family friendly
Josua na die Reën - Alleen op die Bergpiek
Fri Jul 26, 18:00 - Fri Jul 26, 21:00
NGK Berg-en-Dal
ABOUT
Hierdie is 'n Josua na die Reën-ervaring soos min! 'Alleen op die Bergpiek' is baie meer as net vermaak - dis 'n geleentheid om op só wyse te wéés met musiek, digkuns, die asem en mekaar, dat dit ons op reis neem na dít wat dalk nog onontdek in ons verborge lê; na stilte en helderheid, 'n raaksien van die misterie wat in elke oomblik wink en die potensiaal vir avontuur en verwondering wat opeens ooglopend én skugter in die alledaagse skuil.
DIRECTIONS
Josua na die Reën - Alleen op die Bergpiek
NGK Berg-en-Dal
Louw Wepener Straat, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301
Get Directions